Bellville-Suid-inwoners bekommerd oor misdaad: “Ek bly tussen die skieters"
Sunday 30 March 2025 - 13:09pm
Inwoners van Bellville-Suid in Kaapstad is bekommerd oor die vlaag misdaad in hulle omgewing. Misdaadbestryders in die gemeenskap sê hulle en die polisie sit nou koppe bymekaar om misdaad hok te slaan.