Meer as 4 000 toeriste besoek Tafelberg elke dag tydens die feestyd.
KAAPSTAD, WES-KAAP - Ongeveer 20 miljoen toeriste het Kaapstad in 2022 besoek.
Dis 'n styging van meer as 36 persent in vergelyking met 2021.
Toerisme-owerhede in die Moederstad probeer nou om hierdie momentum vol te hou.
Source
eNuus