Bendes vernietig gesin se huis

CORONATIONVILLE - Westbury in Johannesburg is berug vir bendeverwante geweld.

Dit het nou ook in die naburige gemeenskap van Coronationville oorgespoel.

Een gesin is die week dakloos gelaat nadat hulle woonstel aan die brand gesteek is.

You May Also Like