Beoogde Britse wet kan SA taksidermiebedryf knou

Die beoogde Britse wetgewing oor jagtrofeë is gemik op die bewaring van bedreigde spesies.

RAYTON, GAUTENG - Die wetsontwerp sal die invoer van jagtrofeë van duisende spesies na Brittanje verbied.

Dit word deur verskeie dierewelsyn-organisasies gesteun.

Die plaaslike taksidermiebedryf is bekommerd dat duisende mense hul werk gaan verloor, veral as ander lande Brittanje se voorbeeld volg.

Paid Content