DStv Channel 403 Monday, 06 May 2024

Beplande seeskilpad-bewaringsentrum sal op onderrig, navorsing en toerisme fokus

SEESKILPAD_20_PM

KAAPSTAD, WES-KAAP - Kenners beskou 'n beplande toegewyde seeskilpadbewaringsentrum in Kaapstad as 'n groot hupstoot vir mariene gesondheid.

Die nuwe sentrum sal in 2026 vir die publiek geopen word as deel van die V&A Waterfront se Grangerbaai-verbeteringsprojek.

Paid Content