Beplande styging in BTW amptelik van die baan

'n Datum moet nou vasgestel word vir 'n nuwe begrotingsrede.

Dit nadat die Wes-Kaapse hooggeregshof die Parlement se besluit om die fiskale raamwerk te aanvaar, opsy gesit het.

Die raamwerk sit die regering se makro-ekonomiese beleid, inkomstevooruitskatting, en algehele uitgaweplafon uiteen vir die finansiƫle jaar.

You May Also Like