Saturday 04 March 2023 - 14:45pm 'n Voedselveiligheidskenner sê beurtkrag kan 'n impak op jou gesondheid hê. Professor Lucia Anelich sê dit kan Suid-Afrikaners aan voedselvergiftiging blootstel.