Bloedjong gehoor kyk grootoog na babateater

BLOEMFONTEIN, VRYSTAAT - Wanneer die Vrystaat Kunstefees sê hulle is 'n fees vir oud én jonk, is dit nié net lippediens nie.

Die produksie Babah Goes Wild, wat op nul- tot tweejariges gemik is, het ouers en hul spruite gaande.

Babateater is reeds baie gewild in Europa en lok nou plaaslik al hoe meer belangstelling uit.

You May Also Like