Landbou-organisasies pleit by die regering om meer maatreëls in te stel om die finansiële druk op boere te verlig.
Hulle sê boere is bekommerd oor die uitwerking wat die skerp styging in die dieselprys en hoër beurtkragfases op hul insetkoste gaan hê.