Boere se noodkreet aan regering, Eskom

Hoender- en besproeiingsboere pleit by die regering en Eskom om hulle van beurtkrag te vrywaar.

WELLLINGTON - Tien miljoen dagoud kuikens is die afgelope ses weke van kant gemaak weens beurtkrag.

Die rimpeleffek hiervan raak nie net boere nie, maar ook restaurante en kitskoswinkels.

Dit kan ook binnekort verbruikers se sak raak.

Paid Content