DStv Channel 403 Thursday, 25 April 2024

Bokke het nóg ’n bonuspuntsege in hulle visier

Die Springbokke gaan hou by hulle tradisionele wedstrydplan vir Saterdag se stryd teen Argentinië.

DURBAN - Die Springbokke draai vandeesweek geen doekies om nie.

Hulle mikpunt Saterdag is nog 'n bonuspuntsege in hulle Rugbykampioenskap-herontmoeting met Argentinië in Durban.

Maar die Bokkamp is al te bewus dat die uitslag van die kragmeting tussen die All Blacks en die Wallabies in Auckland 'n groot impak op hulle benadering teen die Poemas gaan hê.

Paid Content