Bokkoors troef ysige reënweer by lughawe

KEMPTON PARK - Die Springbokke is Dinsdag met 'n helde-ontvangs begroet toe hulle in Suid-Afrika aangeland het.

Ondersteuners het in hulle massas by die O.R. Tambo-lughawe opgedaag om die span se Wêreldbekertriomf te vier.

You May Also Like