Bonteheuwel se boerboel is wêreldkampioen!

Nóg 'n Suid-Afrikaner het die titel "wêreldkampioen" huis toe gebring.
Die geliefde boerboel, Pioneer Magic, het 2025 se internasionale boerboel van die jaar-titel los pote gewen.
eNuus het by Pioneer Magic se ouers in Bonteheuwel gaan inloer.

You May Also Like