Borgtog nog nie beslis nie: Peet Viljoen bly in die tronk

Peet Viljoen sal nog minstens twee weke agter tralies bly.

Die omstrede eertydse prokureur en realiteit-ster se borgtog-aansoek, is vandag in die gespesialiseerde handels-misdaad-hof in Pretoria aangehoor.

Hy word deur byna 400 aanklagte - van onder meer bedrog en diefstal - in die gesig gestaar.

You May Also Like