Brandbestryders voer verbete stryd teen vlamme in Wolseley-omgewing

WOLSELEY, WES-KAAP - Reddingspanne is bekommerd oor die impak wat veldbrande in die Breederiviervallei en die Witzenbergstreek in die Wes-Kaap op diƩ omgewing se natuurskoon het.

Duisende hektaar plantegroei is reeds vernietig en talle diere moes gered word.

You May Also Like