Vissers in die Wes-Kaap het die herstel van kleinskaalse visvangpermitte verwelkom,
maar sĂȘ talle probleme moet nog opgelos word.
Die nuwe DA-leier, Geordin Hill-Lewis, en die minister vir visserye en die omgewing, Willie Aucamp, het St. Helenabaai besoek. Die besoek het saamgeval met die herinstelling van byna 300 tradisionele lynvispermitte.
eNuus se Kevin Brandt het die verslag saamgestel.