DStv Channel 403 Monday, 10 February 2025

Coenie en André oorskry grense op Innibos-verhoog

MBOMBELA, MPUMALANGA - Die gewilde Grensloos-musiekproduksie wat vir uitverkoopte vertonings in Kaapstad, Johannesburg en Pretoria gesorg het, het ook gehore in die Laeveld trakteer.

In dié vertoning span Coenie de Villiers en André Schwartz vir die eerste keer kragte saam.

eNuus se Eugenie Gregan het met hulle gesels.

You May Also Like