Crystal-Donna Roberts sterf: "Sy het jou laat voel jy wil 'n beter mens wees"

Die bekroonde aktrise Crystal-Donna Roberts se dood is wyd deur die kunstebedryf en kykers betreur.

Die 40-jarige Roberts is in haar slaap oorlede nĂ¡ 'n geruime tyd in die hospitaal.

Borskanker is in 2019 by haar gediagnoseer en sy het destyds 'n dubbele mastektomie ondergaan.

You May Also Like