DStv Channel 403 Saturday, 18 January 2025

DA: “Die nasionale regering is hopeloos, onbevoeg en onbekwaam”

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die DA sê hulle wetsontwerp oor Wes-Kaapse provinsiale magte is nie 'n poging van die provinsie om hulself van die res van die land af te sny nie.

Dis eerder in die hoop om behoorlike dienslewering te verseker.

Die party wil hê die Wes-Kaap moet hul eie polisiëring, handel, energie-opwekking en openbare vervoer beheer.

Ander politieke partye meen egter dis 'n goedkoop foefie voor 2024  se algemene verkiesing.

Paid Content