Wednesday 14 January 2026 - 15:20pm Die Wes-Kaapse LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê hy en sy regering gaan alles in hulle vermoë doen om 'n Dag Zero-scenario in Knysna te voorkom.