Denise Newman en Hans Strydom vereer vir bydrae tot vermaaklikheidsbedryf

Die Silwerskermfees is op 'n swierige wyse met die Silwerskermtoekennings afgesluit.

Twee Suid-Afrikaanse ikone is hier vir hul lewensbydrae tot die vermaaklikheidsbedryf vereer.

You May Also Like