Die einde van e-tol, maar…

CENTURION, GAUTENG - Dit is dalk die einde van e-tol, maar dit is nog nie duidelik of motoriste steeds vir hul uitstaande skuld sal moet opdok nie.

Die e-tolhekke in Gauteng word om middernag afgeskakel.

Dit volg ná 'n stryd van sowat 12 jaar deur verskeie organisasies.

You May Also Like