Die Vera Rubin-sterrewag gee ons ’n nuwe blik op die heelal

Ruimte-ontdekking het 'n reuse-tree vorentoe gegee met die eerste foto's van die Vera Rubin-sterrewag wat onthul is.

Die grootste digitale kamera nóg is vir die sterrewag se teleskoop in die Andes-gebergte in Chili gebou.

'n Handjievol Suid-Afrikaanse navorsers sal ook toegang tot die data hê.

Die eerste foto's is by 'n geleentheid in die VSA onthul en regstreeks na Wits-universiteit se digitale koepel gestroom. 

You May Also Like