Die voorturende uitdagings van dowes in SA: “Ons wil onafhanklik voel”

PRETORIA - 23 September is Internasionale Gebaretaaldag. Al is gebaretaal onlangs as die land se twaalfde amptelike taal erken, sukkel heelwat dowe mense steeds met toeganklikheid.

eNuus se Jenna-Leigh Bilong het met 'n paar organisasies wat dienste aan dowes verskaf, gesels.

Paid Content