Dieper kykie na Marikana-slagting en bendebedrywighede by kykNET Silwerskermfees

Sosiale samehorigheid en gesonde diskoers is uitgewys as van die integrale aspekte van die kykNET Silwerskermfees.  
Die rolprentfees, wat al vir 13 jaar aan die gang is, ondersteun, bemagtig en ontwikkel Suid-Afrikaanse stories veral met die oog op die ontwikkeling van jong talent.  
eNuus-verslaggewer Kevin Brandt en kameraman Mario Pedro was daar. 
 

You May Also Like