Om bloed te skenk is een van die maklikste maniere om 'n lewe of drie te red.
En dit geld nié net vir mense nie. Vierpotige bloedskenkers kan die verskil tussen 'n troeteldier se lewe en dood beteken. Daarom het die Fourways-dierehospitaal hulle eerste bloedskenkingsdag vir mens én dier gehou.
eNuus se Eugenie Gregan was daar.