Dr. Ivan Meyer bespreek die druk op die Kaapse landbousektor

Die Wes-Kaapse regering het die klassifikasie van ’n provinsiale ramptoestand verwelkom, ná gure weer en oorstromings verwoesting in groot dele gesaai het. Minstens 11 mense is dood, en die landbousektor is veral swaar getref. Om die druk op die sektor en die provinsie te bespreek, het die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Dr. Ivan Meyer, by ons aangesluit.

You May Also Like