Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sê die omstrede Bela-wetsontwerp is nié 'n aanval op Afrikaans nie.
As dit wet word, sal die wetsontwerp die departement die mag gee om openbare skole se taal- en toelatingsbeleide te bepaal.
Tot nou kon skoolbeheerliggame dié besluite neem.