DStv Channel 403 Saturday, 27 April 2024

Draagbare sonpanele nou ’n moontlikheid in Afrika

‘n 20-watt-sonpaneel sal jou ongeveer R315 kos.

NDABENI - Die Wes-Kaap het ’n hupstoot gekry in sy strewe na ’n groen ekonomie.

Ener-G-Africa, 'n veelsydige Afrika-maatskappy wat klimaatsveranderinguitdagings aanpak, het hul nuwe sonpaneelaanleg in Kaapstad bekend gestel.

Dit is deel van die Stad Kaapstad se plan om minder afhanklik van Eskom se kragnetwerk te wees.

Die aanleg sal daarop fokus om kleiner sonpanele te maak vir lae-inkomste huishoudings in verskeie Afrika-lande.

Paid Content