Drie konstabels en twee ander mense se lyke in Hennopsrivier gevind

Centurion, Gauteng - Die lyke van die drie polisiebeamptes wat sedert verlede Donderdag vermis was, is gevind.

Hul oorskot, en die van nog twee mense, is uit die Hennopsrivier in Centurion gehaal.

Die lyke is die van twee mans en drie vroue.

You May Also Like