Manenberg, Wes-Kaap - Die gemeenskap van Manenberg in Kaapstad is in rou gedompel ná die moord op 'n vyfjarige seun.
Ameer Abrahams het saam met sy pa na 'n snoepwinkel gestap toe hy deur 'n dwaalkoeël getref is.
Hy het later in die hospitaal aan sy beserings beswyk.