Dominee Rudi Swanepoel van die Aan-die-Berg-gemeente in Johannesburg het op 3 Augustus aan eNuus gesê dit is onaanvaarbaar dat die NG Kerk swyg oor die oorlog en die humanitêre krisis in Gaza.
Na aanleiding van verskeie navrae wat ons ontvang het, deel ons graag weer dié onderhoud met ons kykers.
Die NG Kerk het sedertdien R250 000 geskenk om humanitêre hulp in die oorloggeteisterde gebied te verleen.