Dubbele moord ruk Oos-Rand

ALBERTON, GAUTENG - Die gemeenskap van Alberton aan die Gautengse Oos-Rand is geruk deur 'n dubbele moord in 'n rustige woonbuurt.

Nadine Terblanche en haar jong seun, Ruandré, is dood in hul huis in Randhart aangetref.

'n 37-jarige verdagte is aangekeer en sou Woensdag in die Palm Ridge-landdroshof verskyn, maar die staatsaanklaer het gesĂȘ die dossier is nie by die hof nie.

Paid Content