Saldanha, Wes-Kaap - Die Hooggeregshof het 'n inspeksie in Saldanha uitgevoer op die toneel waar die sesjarige Joshlin Smith in Februarie 2024 vermoedelik verdwyn het.
Haar verdwyning het opnuut die soeklig laat val op dwelmmisbruik in diƩ gemeenskap.
Die hof het gehoor dat Joshlin se ma, Kelly, en haar twee medebeskuldigdes tik gebruik het op die dag toe die dogtertjie vermis geraak het.