CENTURION, GAUTENG - Ons verslaggewer, Eugenie Gregan, was by die Laerskool Bakenkop in Centurion om uit te vind hoe die graad 1's se eerste skooldag verloop het.
Dit was nie net 'n groot dag vir die Bakies wat die eerste keer 'n skooluniform dra nie, maar ook vir hulle ouers.