Die kwessie oor grondeise in die Krugerwildtuin is verby. Dit volgens die omgewings-minister, Willie Aucamp, nadat 'n geskiedkundige ooreenkoms onderteken is.
Ingevolge die ooreenkoms sal sewe gemeenskappe wat tydens die ontstaan en die ontwikkeling van die Krugerwildtuin uit die gebied verskuif is, opgehef word en voordeel uit die park kan trek.
eNuus se Eugenie Gregan het die ondertekenings-seremonie in Skukuza bygewoon.