eNuus in Brasilië vir wêreld se mees gesogte breakdance-kompetisie
Rio de Janeiro, Brasilië - Rio de Janeiro is wêreldbekend vir die jaarlikse karnaval, beeldskone strande en die Christus die Verlosser-standbeeld.
En hierdie naweek is dié stad ook die gasheer vir die wêreld se mees gesogte breakdance-kompetisie.
eNuus se Justin Ford en kameraman Zaid Harris is in Rio vir dié geleentheid.