DStv Channel 403 Thursday, 18 April 2024

eNuus gesels met dr. Harlan Cloete oor koalisieregering

Cloete sê Suid-Afrikaners het hulle vertroue in die politieke stelsel en politieke partye begin verloor.

Die nasionale verkiesing in 2024 wink vir Suid-Afrika.

Kenners is dit eens dat koalisies 'n baie belangrike deel van hierdie scenario gaan uitmaak.

In Johannesburg en onlangs in Nelson Mandelabaai, het groot skommelings in die koalisiemetro’s egter plaasgevind.

Is daar 'n werklike toekoms vir koalisieregerings in die land?

Paid Content