DStv Channel 403 Friday, 26 April 2024

eNuus gesels met matrieks oor die eindeksamen

"My raad is, moenie moed opgee nie, jy moet hard werk, jy moet doelwitte hê!”

DELMAS, MPUMALANGA - Meer as 750 000 matrikulante het amptelik met hul eindeksamen begin.

Engels Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal se eerste vraestel is reeds geskryf.

eNuus het matrikulante van die Hoërskool Delmas oor die laaste eksamen van hul skoolloopbaan uitgevra.

Paid Content