eNuus het met vier vroue oor hul Comrades-ervaring gesels
Thursday 15 June 2023 - 14:36pm
Talle rekords is vanjaar by die afdraande wedloop van die Comrades-marathon verpletter.
Maar met die naweek se opwinding wat verby is, het Genée White gaan uitvind hoe dit gegaan het met die vier vroue met wie sy voor die wedloop gesels het.