Die bekendstelling van die matriekresultate is 'n dag waarvoor almal wag – party angstig, ander opgewonde.
Ons het met Prof. Michael le Cordeur, 'n emeritus-professor in opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, gesels oor sy indrukke van die
2025-matriekklas se uitslae.