DStv Channel 403 Tuesday, 23 April 2024

Erfenisdag: Parys kry outentieke ossewakamp

In Mei vanjaar is 'n eiesoortige Groot Trek aangepak toe 16 ossewaens vanaf Clarens na Parys gebring is.

PARYS, VRYSTAAT - Erfenisdag is in die Vrystaat gevier toe die FAK se Ossewakamp buite Parys amptelik geopen is.

Meer as 'n dosyn ossewaens, dieselfde as die soort wat tydens die Groot Trek gebruik is, staan nou op die organisasie se Udolpho-rivierplaas waar dit as vakansieverblyf bespreek kan word.

Paid Content