Ernstige waterkrisis in Matzikama-munisipaliteit

MATZIKAMA-MUNISIPALITEIT - Inwoners van die Matzikama-munisipaliteit in die Wes-Kaap word gewaarsku om water spaarsaam te gebruik omdat daar net een dag se water oor is.

Dis weens vervalle infrastruktuur en 'n beskadigde waterpyp.

You May Also Like