DStv Channel 403 Wednesday, 24 April 2024

Farming for Tomorrow-inisiatief staan honderde boere by

Danksy die inisiatief is meer as 700 opkomende swart boere opgelei as 'n eerste tree om hulself as kommersiële vleis- en wolprodusente te vestig.

CENTURION, GAUTENG - Te midde van al hoe meer oproepe vir 'n meer inklusiewe landbou-omgewing, voeg die Farming for Tomorrow-inisiatief daad by die woord.

Dié projek is in 2020 deur Agri Enterprises, 'n filiaal van Agri SA, bekendgestel.

Honderde boere is hierdeur met opleiding en mentorskap bygestaan om hulle 'n kans te gee om kommersiële sukses te bereik.

Paid Content