Franschhoek: 24 000 hektaar reeds verteer

Brandweer-spanne in Franschhoek hou die brand in die bergagtige Lamotte-gebied fyn dop. Brandbestryders moes die afgelope week op verskeie brande rondom die dorpie in die Kaapse Wynlande reageer. Daar was geen lewensverlies nie, maar die vlamme het sowat 24-duisend hektaar plantegroei verteer.

You May Also Like