Franschhoek begin die skade bepaal ná meer as 24 000 ha. verskroei

Franschhoek se landbousektor bereken tans die koste, sowel as die impak, van die onlangse brande.
Die vlamme het duisende hektaar plantegroei verteer, hoewel die wingerde betreklik lig daarvan afgekom het.
Brandbestrydingsowerhede sê die sterk wind saam met versengende hitte en droë toestande het tot die veldbrande bygedra.

 

You May Also Like