Fratsgolwe looi dele van Suid-Afrikaanse kus

Die skade wat 'n kragtige springgety aan die Suid-Afrikaanse kus veroorsaak het, beloop na raming miljoene rand.

Fratsgolwe het groot skade aangerig by verskeie stranddorpe in die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.

Volgens berigte is minstens twee mense dood en talle ander beseer.

You May Also Like