Geliefde kinderstories deur FAK vereer

LIEWE HEKSIE

Twee ikoniese Afrikaanse kinderprogramme is nou ook deel van die FAK Liedjietuin.

Levinia, oftewel Liewe Heksie, is saam met Wielie Walie daar vereer.

Die onbeholpe heks is steeds gereeld op die planke te sien met 'n storie wat die skrywer, Verna Vels, kort voor haar dood geskep het.

eNuus se Eugenie Gregan was by een van vanjaar se laaste vertonings.

Paid Content