Monday 07 July 2025 - 14:56pm Gerrie Fourie tree binnekort af as die uitvoerende hoof van Capitec.Hy is sedert die ontstaan van die bank in 2001 'n lid van die bestuurspan.eNuus se Melissa Tighy het Fourie hierdie week uitgevra oor Capitec se sukses en uitdagings.