DStv Channel 403 Monday, 09 December 2024

Gesondheidsdepartement verloor miljarde weens bedrieglike eise

MEDBEDROG_24_PM

Die gesondheidsminister, dr. Aaron Motsoaledi, het onthul die gesondheidsdepartement het miljarde rand verloor weens bedrieglike regsgeneeskundige eise.

Motsoaledi gee prokureurs wat bedrieglike mediese eise teen die departement van gesondheid ingedien het, nou twee weke om dit terug te trek.

Die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die grootskaalse bedrog gaan steeds voort.

Paid Content